Wednesday 2 May 2012

'n Paar Padaanwysings

Geliefdes, hiermee 'n paar goed om voor uit te kyk op pad na die venue toe - hoop dit maak dinge makliker! As julle nie hierdie merkers sien nie... dan is julle op die verkeerde plek. :)

Dear friends, a couple of visual markers that you'll see on your way towards the venue - hope it makes things a little easier! If you don't see any of these on your way to the wedding then you are lost. :)

1. Groot kragstasie (Op die R50 oppad na Delmas toe net na die Rietvleidam afdraai)
1. Big power station (On the R50 towards Delmas, just after the Rietvleidam turn-off)


2. Rietfontein afdraai + Dean's Stationers bordjie
2. Rietfontein turn-off + Dean's Stationers sign


3. Nova Stene
3. Nova Bricks


4. Vliegskool & vliegveld
4. Flight school & airfield


5. Grasslands (saam met die groot grasvelde)
5. Grasslands (together with the wide open grass fields)


6. Olive Mystery Afdraai (kyk maar mooi vir die een... afdraai reg by bordjie na links)
6. Olive Mystery Turn-off (have a look out for this one... turn-off right by sign to your left)


7. Wattlewood Plaas/ Olive Mystery kruising
(Hier moet julle net reguit aanhou, nie regs of links gaan nie)
7. Wattlewood Farm/ Olive Mystery junction
(Here you need to go straight, don't turn right or left)



8. Olive Mystery Venue aan jul regterkant
8. Olive Mystery Venue on your right hand side




Wednesday 25 April 2012

'n Voorsmakie






'n Voorskou van wat verwag kan word... net om julle lus te maak!
(Eintlik om vir Rudi lus te maak aangesien hy knaend uitvis oor die spyskaart)


A sneak preview of what can be expected... just to tempt all of you! :)




Monday 2 April 2012

Paar Kleinighede

Hi Almal, hiermee net 'n paar goed rondom ons blog:

Ons idee is om die hele uitnodiging en aanloop tot ons groot dag bietjie meer "interactive" en spesiaal te maak, so voel asseblief vry om kommentaar te lewer op ons posts. 
Dan ook, soos daar nuwe inligting is - of iets verander dalk - sal ons dit op die blog verander, so kom loer asseblief elke nou en dan in om seker te maak dat julle die nuutste "scoop" het. :)

Hi Everyone, a few things regarding our blog:

Our idea is to make the whole build-up to our special day a bit more interactive, so please feel free to leave a comment on our posts. 
If we have new information regarding our wedding day we will update it on our blog, so please come and have a look every now and then to make sure that you are kept in the loop. :)

Wednesday 28 March 2012

'n Tikkie Inspirasie




Ons het dit goed gedink om 'n paar prentjies te deel wat ons geïnspireer het vir die tema.
Just thought we'd share a couple of pics that inspired us for our theme... obviously you'll have to wait to get the full scoop!! :)

Thursday 22 March 2012

Welkom!




Welkom by ons Trou Blog!
Kyk gerus rond, en as daar enige inligting is wat nie op die blog is nie laat weet ons asb.

 

Welcome to our Wedding Blog!
Take a look around, and if there is any info that you feel is missing from this blog please let us know.