Wednesday, 25 April 2012

'n Voorsmakie






'n Voorskou van wat verwag kan word... net om julle lus te maak!
(Eintlik om vir Rudi lus te maak aangesien hy knaend uitvis oor die spyskaart)


A sneak preview of what can be expected... just to tempt all of you! :)




Monday, 2 April 2012

Paar Kleinighede

Hi Almal, hiermee net 'n paar goed rondom ons blog:

Ons idee is om die hele uitnodiging en aanloop tot ons groot dag bietjie meer "interactive" en spesiaal te maak, so voel asseblief vry om kommentaar te lewer op ons posts. 
Dan ook, soos daar nuwe inligting is - of iets verander dalk - sal ons dit op die blog verander, so kom loer asseblief elke nou en dan in om seker te maak dat julle die nuutste "scoop" het. :)

Hi Everyone, a few things regarding our blog:

Our idea is to make the whole build-up to our special day a bit more interactive, so please feel free to leave a comment on our posts. 
If we have new information regarding our wedding day we will update it on our blog, so please come and have a look every now and then to make sure that you are kept in the loop. :)

Wednesday, 28 March 2012

'n Tikkie Inspirasie




Ons het dit goed gedink om 'n paar prentjies te deel wat ons geïnspireer het vir die tema.
Just thought we'd share a couple of pics that inspired us for our theme... obviously you'll have to wait to get the full scoop!! :)

Thursday, 22 March 2012

Welkom!




Welkom by ons Trou Blog!
Kyk gerus rond, en as daar enige inligting is wat nie op die blog is nie laat weet ons asb.

 

Welcome to our Wedding Blog!
Take a look around, and if there is any info that you feel is missing from this blog please let us know.